Free State
Western Cape

Padlangs is ‘n gemaklike, bekostigbare en veilige pendeldiens tussen Bloemfontein, Colesberg, Graaff Reinet, Willowmore, George en Mosselbaai.
Dit is ‘n top gehalte familie besigheid, gestig deur opregte Vrystaters wat ken van grondpaaie, langpaaie en dik-desember see vakansies. Ons is lief vir mense en ons weet ons krag kom van Bo, daarom sal Padlangs altyd gedryf word deur samesyn, christenskap en hierdie mooie land. Betroubare en opgeleide drywers in ons luukse Toyota Quantum is ons trots en ons kan nie wag om dit met jou te deel nie. Daar is werklik vir ons NIKS lekkerder as om Padlangs se passasiers gelukkig te sien nie!
Kies Padlangs nou vir ‘n gerieflike rit in jou eie taal en word deel van die Padlangs familie.

BESPREEK VANDAG NOG JOU PLEK!!

Baie dankie vir julle professionele diens en omgee.
Die bussie was netjies en die geselskap ook baie aangenaam.
Hou so voort. Julle het ‘n wenresep.
Danie & Marie
Beste ooit. Voel soos familie.
Emmie
Baie baie dankie vir julle wonderlike diens…En veilige bestuurder…
Cornelia
Julle diens is tops, laat weet asb waar ek dit kan plaas, veral omdat dit ‘n minderjarige kind is waarna julle so mooi omgesien het ❤️❤️❤️
Suné
Dankie vir julle uitstekende diens.
Voorspoedige nuwe jaar en mag Padlangs nog duisende veilige myle hê!
Ulinda
A big thumbs up for the Padlangs shuttle service. I recently had a trip to Bloemfontein and back with them. Both drivers were friendly and helpful and drove very responsibly, taking no chances. There was no pressure to hurry up at the rest stops even if some passengers took a little longer. The seats were comfortable, air conditioning spot on and music was pleasant and relaxing. Cost was very reasonable.
Highly recommended!!
Bette
Heerlike ontspanne rit van George tot Bloemfontein. Vriendelike, Hartline, Konsidererende, Omgee, personeel. Baie dankie.
Hilda
‘n Goeie reis begin met ‘n goeie voertuig en ‘n hartlike ontvangs, baie baie dankie, dit was ‘n spesiale reis saam met spesiale mense.
Christa
Ons dogter het van Padlangs gebruik gemaak en was 100% tevrede met die diens. Kan hulle ten volle aanbeveel.
Privaat Passasier
Dankie dat ons van julle kon gebruik maak en vir julle vriendelike diens.
Tiensie & Charlene
Dankie Padlangs vir julle uitmuntende en vriendelike diens. Ek sal julle hoogs aanbeveel by almal wat van ‘n shuttle wil gebruik maak.
Cecile
Ons het vandag, 7 April 2024, van Padlangs Express gebruik gemaak vanaf Mosselbaai na Bloemfontein. Ten spyte van al die storms (erge wind en reën) het ons baie veilig gearriveer op tyd. Baie dankie vir jul besonderse, uitstaande diens!
Trudie

Julle diens is tops, laat weet asb waar ek dit kan plaas, veral omdat dit ‘n minderjarige kind is waarna julle so mooi omgesien het ❤️❤️❤️
Suné
Ons het vandag, 7 April 2024, van Padlangs Express gebruik gemaak vanaf Mosselbaai na Bloemfontein. Ten spyte van al die storms (erge wind en reën) het ons baie veilig gearriveer op tyd. Baie dankie vir jul besonderse, uitstaande diens!
Trudie Oosthuizen
Dankie Padlangs vir julle uitmuntende en vriendelike diens. Ek sal julle hoogs aanbeveel by almal wat van ‘n shuttle wil gebruik maak.
Cecile Megannon
Heerlike ontspanne rit van George tot Bloemfontein. Vriendelike, Hartline, Konsidererende, Omgee, personeel. Baie dankie.
Hilda Holtzkampf
‘n Goeie reis begin met ‘n goeie voertuig en ‘n hartlike ontvangs, baie baie dankie, dit was ‘n spesiale reis saam met spesiale mense.
Christa Nel
Ons dogter het van Padlangs gebruik gemaak en was 100% tevrede met die diens. Kan hulle ten volle aan beveel.
Privaat Passasier
Dankie dat ons van julle kon gebruik maak en vir julle vriendelike diens.
Tiensie & Charlene Delport